WELKOM BY ROSIELAND
LAERSKOOL STEPHANUS ROOS
ROSIELAND LEERPLAN
HUISTAAL
Stories, Klanke, Rympies, Liedjies en Mondeling, Rolspel
WISKUNDE
Getalbegrip, Tel, + en – bewerkings Halvering + Verdubbeling Patroonherhaling, Simmetrie Inhoud, Massa, Vorms, geld ens.
REKENAARGELETTERDHEID
Die Gr.R Leerders besoek die rekenaarsentrum een keer per week, asook vakintegrasie. Rekenaarklasse is ingesluit by maandelikse gelde.
LEWENSVAARDIGHEDE
Grootmotoriese, Sosialisering, Gesondheid Higiëne, Kuns, Dissipline, Respek, Selfbeeld, Kleinmotoriese
LO
LO word weekliks deur elke klas bygewoon.
BUITEMUURS:
Pro Kids Rugby, Bulletjierugby, MiniNetbal, Swem, Tennis en Bev Krieket
PERSONEEL
HOOF
ME. CHRISTINE HORN
PERSONEEL
ME. YVONNE ENGELBRECHT
PERSONEEL
ME. KAYLA VD MERWE
PERSONEEL
ME. ANINKE NAUDE
PERSONEEL
ME. MARITA ESPAG
STUDENT
ME. CHELSEA MEIRING
STUDENT
ME. LATANYA BRONKHORST
TYE
Skoolure: Toesig vanaf 07h00 Skool begin 08h00 tot 13h00
Skool begin 08h00 tot 13h00
NASKOOL
Naskoolsentrum op Rosieland se terrein vir Gr.R leerders tot 17h30
BESKIKBARE DIENSTE
Dienste wat beskikbaar is by die skool: Arbeidsterapie en Spraakterapie
HOOF SE KANTOOR
Me C Erasmus
lsroos@lssroos.co.za
ONTVANGS
Me L Vos ontvangs@lssroos.co.za
Inskrywings
Me E Grib registrasies@lssroos.co.za
BEMARKING
Me T Schoeman bemarker@lssroos.co.za
SPORT
Mnr R Schoeman sport@lssroos.co.za
Tel: 012 567 5121 | Tel: 012 567 5122 | Faks: 012 543 0828
273 Antunstraat, Sinoville, 0129