Rekenaar-Sentrums

Rekenaars - Gr. R - 7
Rekenaargeletterdheid word vanaf Graad R tot en met Graad 7 behandel.
Graad R tot Graad 3 werk in verskillende programme.
Sleutelbordvaardighede en Hardeware konsepte word aangeleer.
Verskeie integrasie programme word gebruik.
Graad 4 - Basiese rekenaarkennis, hardeware en sleutelbordvaardighede, Windows 8/10, tikvaardighede
Graad 5 - MS-Office programme en integrasielesse
(MS-Word, MS-Powerpoint, MS-Publisher, MS-Access, E-Pos en Internet)
Graad 6 - Programmering
Graad 7 Programmering
Indien u enige navrae het rakende die Rekenaarkurrikulums by die skool kontak gerus vir Me. Nicky du Plessis by Tel: 012 567 3688 / 083 414 3888