Skooldrag
Dogters - Somer
Geruite turkoois rok.
Indien nodig, skoolbaadjie of swart V-nek skooltrui oor die rok. Swart/Turkois ski-pants mag onder die rok gedra word.
Swart Stephanus Roos sokkies.
Swart skoolskoene (bandjie oor die voet of toeryg).
Dogters (Gr 1 - Gr 6) mag kaalvoet skool toe kom.
Seuns - Somer  

Grys kortbroek en grys kortmouhemp.
Indien nodig, skoolbaadjie of swart V-nek skooltrui.
Swart Stephanus Roos knielengte kouse.
Swart skoolskoene (toeryg met veters).
Seuns (Gr 1 - Gr 6 mag kaalvoet skool toe kom.

Dogters - Wintersdrag  
Geruite turkoois rok.
Skoolbaadjie of swart V-nek skooltrui oor die rok.
Swart ski-pants mag onder die rok gedra word.
Swart Stephanus Roos knielengte kouse.
Swart skoolskoene (bandjie oor die voet of toeryg).
Sgrys dogters langbroek
Wit langmou skoolhemp.
 
Seuns - Wintersdrag  
Grys seunslangbroek.
Grys langmou skoolhemp.
Skoolbaadjie of swart V-nek skooltrui.
Swart skoolkouse.
Swart skoolskoene (toeryg met veters).
 
LO - Klere -Somer (Seuns en Dogters)  
Stephanus Roos hemp.
Swart kortbroek.
 
LO - Klere -Winter (Seuns en Dogters)  
Skoolbaadjie en swart seil sweetpakbroek.
Stephanus Roos hemp.
Swart kouse.
Tekkies.
 
Sportdrag  
Dogters: Atletiek: Bo-stuk turkois & swart kortbroekie
Netbal: Turkois netbalrokkie (Word deur skool verskaf)
Tennie: Turkois rompie - hempie - gereël afrigter.
Seuns - Atletiek: Moulose turkoi frokkie & swart kortbroekie
Rugby: Swart broek en (Rugbytrui word deur skool verskaf)
Tennis: Wit broek - hempie gereël deur afrigter
Krieket: Wit broek en hemp